Wednesday, September 11, 2013

een een charlie - 8 SAI - 1988/1989

11C
1988/1989
8SAI / 63 Mech

 
Agter: Kpl A Pienaar, o-kpl H Swanepoel, L Pelser
Middel: Nagel, T Ferreira, N Rau, J Stapelberg, C van Gruening
Voor: A Marais, Vermaak



Ingeklaar Jan 1989 te Upington
Basies - Upington en Riemvasmaak
Mech omskakeling en opleiding by De Brug / Lohatla

Grens: Des 1988 - Junie 1989


Lohatla, Riemvasmaak, Louisvale skietbaan, Upington, Grootfontein, Tsumeb, Oshivelo, Sektor 10, Eenhana, Baken 25, Oom Willie se pad, Ondangwa

Kmdt Koos Blok, Maj Kobus vd Berg, RSM Wiese, Staf Rooies van Zyl, Lt Barry Bekker, Kpl Henry Pick, Kpl Chris Willemse

A-komp, Peloton 1:

11
Drywer Bentley Hiscock
Seiner ?
Medic Meiring
Gunner Werner Brummer
Patmor Niemann

11A
Kpl Manie Strydom
O-kpl Anton(?) Boyder
Gunner Mark Sneddon
Lugafweer Mocke

11B
Kpl ?
O-kpl Harney
Drywer Jattie de Klerk
Gunner Jaco van der Merwe
Keyter
Louw
Spamer

11C
Kpl Andre Pienaar
O-kpl Henry Swanepoel
Drywer Johan Stapelberg
Gunner Abrie Marais
Lugafweer Nico Rau
Boer (Coenie van Gruening)
Nagel
Leon Pelser (LMG)
Vermaak (LMG)

Somewhere was daar 'n Werner Kruger, Stefan Kruger, Werner Stols, Swart(?), Erasmus, Liebenberg, Harmse, Botes

Ek onthou:
Eerste Kersfees op die grens in opleidings basis
Die reuk van ratels wat idle en diesel ingooi op 1/2 April 1989
Nagbeweging waar 11C in 11B se gat vasgery het.
Erasmus(?) wat homself deur die voet geskiet het
Maj vd Berg: "Ek gee jou 'n brief ..."
Ratpacks - fish and veg / beef curry and veg ...
Rum and raisin energy bars - my favourite
Radio Oranje, wat by Lohatla opgevang het.
Lang rye by telefoonhokkies
Shopping in Postmasburg / Upington / Tsumeb
Otjikoto-meer
Makalani-palms
Wapens skoonmaak met 'vliegtuig brandstof'
Groot sakke waspoeier - LSD
'n Sigaret opsteek tydens 'n koue wagstaan beurt
Lohatla se stof
Varkpanne, dixies en fire-buckets vol yskoue melk / warm tee
Ratel tow-bars en tyres
Pakkies vanaf die huis