Wednesday, September 11, 2013

een een charlie - 8 SAI - 1988/1989

11C
1988/1989
8SAI / 63 Mech

 
Agter: Kpl A Pienaar, o-kpl H Swanepoel, L Pelser
Middel: Nagel, T Ferreira, N Rau, J Stapelberg, C van Gruening
Voor: A Marais, Vermaak



Ingeklaar Jan 1989 te Upington
Basies - Upington en Riemvasmaak
Mech omskakeling en opleiding by De Brug / Lohatla

Grens: Des 1988 - Junie 1989


Lohatla, Riemvasmaak, Louisvale skietbaan, Upington, Grootfontein, Tsumeb, Oshivelo, Sektor 10, Eenhana, Baken 25, Oom Willie se pad, Ondangwa

Kmdt Koos Blok, Maj Kobus vd Berg, RSM Wiese, Staf Rooies van Zyl, Lt Barry Bekker, Kpl Henry Pick, Kpl Chris Willemse

A-komp, Peloton 1:

11
Drywer Bentley Hiscock
Seiner ?
Medic Meiring
Gunner Werner Brummer
Patmor Niemann

11A
Kpl Manie Strydom
O-kpl Anton(?) Boyder
Gunner Mark Sneddon
Lugafweer Mocke

11B
Kpl ?
O-kpl Harney
Drywer Jattie de Klerk
Gunner Jaco van der Merwe
Keyter
Louw
Spamer

11C
Kpl Andre Pienaar
O-kpl Henry Swanepoel
Drywer Johan Stapelberg
Gunner Abrie Marais
Lugafweer Nico Rau
Boer (Coenie van Gruening)
Nagel
Leon Pelser (LMG)
Vermaak (LMG)

Somewhere was daar 'n Werner Kruger, Stefan Kruger, Werner Stols, Swart(?), Erasmus, Liebenberg, Harmse, Botes

Ek onthou:
Eerste Kersfees op die grens in opleidings basis
Die reuk van ratels wat idle en diesel ingooi op 1/2 April 1989
Nagbeweging waar 11C in 11B se gat vasgery het.
Erasmus(?) wat homself deur die voet geskiet het
Maj vd Berg: "Ek gee jou 'n brief ..."
Ratpacks - fish and veg / beef curry and veg ...
Rum and raisin energy bars - my favourite
Radio Oranje, wat by Lohatla opgevang het.
Lang rye by telefoonhokkies
Shopping in Postmasburg / Upington / Tsumeb
Otjikoto-meer
Makalani-palms
Wapens skoonmaak met 'vliegtuig brandstof'
Groot sakke waspoeier - LSD
'n Sigaret opsteek tydens 'n koue wagstaan beurt
Lohatla se stof
Varkpanne, dixies en fire-buckets vol yskoue melk / warm tee
Ratel tow-bars en tyres
Pakkies vanaf die huis

1988 - Lohatla - opleiding


Opleiding: Lohatla 1988

Gunner kursus - Marais
(ek vermoed daar was geen tent inspeksie daai paar weke nie!)

Gunner kursus - Van der Merwe (11B)

Kamoeflering

1988/9 - Grens

Opleiding: Grens 1988/9
Opleiding

Opleiding - Marais en Pienaar

Opleiding

Loopgraafopruiming


Grens Deploy 1989

Op die grenslyn - baken 24/25

lui man se biwwie

op die grenslyn

patrollie

Skoonmaak vir stalparade - Pelser

Skoonmaak - Nagel

81mm Ratels

Grens Deploy 1989  : 2 April 1989 en daarna

2 April - Ondangwa

casevac

casevac

casevac

Alpha komp, Pel 1

Buite Eenhana basis


Untag heli

Ratels op trein - op pad terug RSA toe

Kaart van gebied rondom Eenhana

1989 - Lohatla - terug vanaf die grens

Lohatla na Junie 1989

Oefeninge / Sweepslag, ens

Boer, Marais, Vermaak en Ferreira

Buffels

11C


Koud op Lohatla

Koud

Ystervarke? Lugafweer buffels

Ratels vasgeval

Ratel in aksie

Sweepslag

Olifant tenk

Olifant tenks

Veldbrand - Rau en Boer

Marais, 20mm kanon

Marais en Van der Merwe (Gunner 11B)

Medic Meiring

Vuur en beweging saam met Rooikatte

Vuur en beweging saam met Rooikatte

Vuur en beweging saam met Rooikatte

3 Werners - Stols, Kruger, Brummer

Tenk deur Ratel sights

Veldbrand - van der Merwe, Rau en Ferreira (agter)

Van der Merwe, 20mm kanon

1989 - Lohatla - minder formele foto's

Lohatla na Junie 1989

Minder formele fotos

Drink 'n biertjie

GV

Geesvang-dag

? en Brummer

Pel 1 - Lt Bekker, kpls Pick en Willemse

Pel 1 - Lt Bekker, kpls Pick en Willemse


Min dae - ? en Willie?

Louw (?)

Lyk na Boer


Stefan Kruger

No comment - as ek reg onthou, Mej Losgat Gatlosi








Ontspan naby Lohatla. Kei-appel, as ek reg onthou.

Boer, Marais, Rau

Kruger, Nagel

van der Merwe, Marais

van der Merwe, Marais

van der Merwe, Stapies, de Klerk

van der Merwe

Koch(?), Marais, Van en Tubby - 40 days

Ferreira, Vermaak, Pelser